Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Phrases to Use When You Are Too Lazy
20 words
Word Image
Phrases to Use When You Are Too Lazy
20 words
Kan jy die deur toemaak?
(s)
Can you close the door?
Sorg asseblief vir die kinders.
(s)
Please take care of the children.
Kan jy die hond vat om te stap?
(s)
Can you walk the dog?
Kan jy die ligte afskakel?
(s)
Can you turn off the lights?
Doen asseblief die inkopies, ek is moeg.
(s)
Please do the shopping, I am tired.
Kan jy die asblik uitvat?
(s)
Can you take out the trash?
Dit is nie die regte tyd om die skottelgoed te was nie?
(s)
It is not the right time to wash the dishes?
Sal jy omgee om die inkopielys na te gaan?
(s)
Would you mind checking the shopping list?
Dit is nie my werk nie.
(s)
This is not my job.
Ek het nou net te veel dinge aan die gang.
(s)
I just have too much stuff going on right now.
Ek het meer tyd nodig.
(s)
I need more time off.
Ek weet regtig nie hoe om dit te doen nie.
(s)
I really do not know how to do that.
Ek dink nie ek kan jou help nie.
(s)
I do not think I can help you.
Dit kan deur iemand anders gedoen word.
(s)
This can be done by someone else.
Kan ek dit later doen?
(s)
Can I do it later?
Ek het net 5 minute meer om te slaap.
(s)
I just have 5 minutes more to sleep.
Kan jy hierdie boek vashou terwyl ek dit lees?
(s)
Can you hold this book while I'm reading it?
Kom ons bestel aflewerings kos.
(s)
Let's order delivery food.
Hoeveel is 'n outomatiese stofsuier?
(s)
How much is an automatic vacuum cleaner?
Ek wil nie so 'n lang handleiding lees nie.
(s)
I don't want to read such a long manual.
0 Comments
Top