Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Talking About Your Likes & Dislikes
17 words
Word Image
Talking About Your Likes & Dislikes
17 words
Ek hou van dit.
(e)
I like it.
Ek hou baie van dit.
I like it a lot.
Ek hou nie daarvan nie.
(e)
I don't like it.
Ek hou glad nie daarvan nie.
I don't like it at all.
Ek is mal daaroor!
(e)
I love it!
Hou jy daarvan?
(e)
Do you like it?
Ek geniet dit om na musiek te luister.
(s)
I enjoy listening to music.
Ek is lief vir jou kookkos.
(e)
I love your cooking.
Ek is lief vir die reuk van koffie in die oggend.
(s)
I love the smell of coffee in the morning.
Ek hou nie van hierdie idee nie.
(s)
I don't like this idea.
Ek haat hierdie.
(s)
I hate this.
Ek hou van stap.
(s)
I like walking.
Ek hou van in die see swem.
(s)
I like swimming in the ocean.
Ek hou nie van hierdie kleur nie.
(s)
I don't like this color.
Ek is mal oor hierdie kleur.
(s)
I love this color.
Ek hou nie van nuwe mense ontmoet nie.
(s)
I don't like meeting new people.
Ek is mal oor sport.
(s)
I love sports.
Ek hou van koffie in die oggend en tee in die middag.
(s)
I like coffee in the morning and tea in the afternoon.
Ek hou ook van tennis.
(s)
I also like tennis.
0 Comments
Top