Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
Ways to Improve Pronunciation
13 words
Word Image
Ways to Improve Pronunciation
13 words
Sing saam met jou gunsteling liedtjie in die taal wat jy leer.
(s)
Sing along to your favorite songs in the language you're studying.
Lees hardop om die uitspraak te oefen.
(s)
Read out loud to practice pronunciation.
Herhaal lyne van TV programme om te oefen!
(s)
Repeat lines from TV shows to practice!
Spreek hele frases hardop uit om die ritme van 'n nuwe taal te oefen.
(s)
Speak entire phrases out loud to practice the rhythm of a new language.
Praat baie met jou onderwyser. Hy of sy can jou reghelp en jou help verbeter.
(s)
Speak a lot with your teacher. He or she can correct you and help you improve.
Neem jou toespraak op en luister na jou eie opname.
(s)
Record your speech and listen to your own recording.
Bestudeer 'n moedertaal spreker om jou uitspraak te oefen.
(s)
Shadow a native speaker to practice your pronunciation.
Gesels met moedertaal sprekers om jou uitspraak te verbeter en oefen jou algemene uitspraak.
(s)
Chat with native speakers to improve your pronunciation and practice colloquial speech.
Oefen uitspraak oefeninge vir geluide wat jy moeilik vind om te maak.
(s)
Practice pronunciation drills for sounds you have trouble making.
Wees versigtig om woorde wat jy interessant vind reg uit te spreek!
(s)
Take care to correctly pronounce words you find particularly interesting!
Vordering in klein stappe deur gereeld te oefen.
(s)
Progress in small steps by practicing regularly.
Kyk films of TV-programme in die taal wat jy studeer.
(s)
Watch movies or TV shows in the language you're studying.
Luister na Podgoois.
(s)
Listen to podcasts.
0 Comments
Top