Start Learning Afrikaans in the next 30 Seconds with
a Free Lifetime Account

Or sign up using Facebook
Word Image
What Is Your Language Learning Goal for the Month?
10 words
Word Image
What Is Your Language Learning Goal for the Month?
10 words
Ek sal 150 woorde bemeester deur 5 woorde 'n dag te memoriseer..
(s)
I'll master 150 words by memorizing 5 words a day.
Ek sal leer hoe om oor verlede, hede en toekomstigge gebeure te praat.
(s)
I'll learn how to talk about past, present and future events.
Ek sal die Oorlewing Frases reeks op AfrikaansPod101.com klaarmaak deur 2 lesse 'n dag deur te luister.
(s)
I'll finish Survival Phrases series on AfrikaansPod101.com by listening to two lessons a day.
Ek sal een Afrikaanse boek klaarmaak deur 10 bladsye 'n dag te lees.
(s)
I'll finish reading one Afrikaans book by reading 10 pages a day.
Ek sal my Afrikaanse toets slaag.
(s)
I'll pass my Afrikaans test.
Ek sal een Afrikaanse fliek ten volle verstaan deur dit elke dag te kyk.
(s)
I'll fully understand one Afrikaans movie by watching it every day.
Ek sal 'n 3 minute inleidende toespraak gee vir my Suid Afrikaanse vriende.
(s)
I'll give a 3 minute introductory speech in Afrikaans to my South African friends.
Ek sal 5 Afrikaanse liedjies memoriseer.
(s)
I'll memorize 5 Afrikaans songs.
Ek sal 350 woorde klaar memoriseer met Flitskaarte op AfrikaansPod101.com.
(s)
I'll finish memorizing 350 words with Flashcards on AfrikaansPod101.com.
Ek sal 10 poskaarte in Afrikaans aan my Suid Afrikaanse vriende skryf.
(s)
I'll write 10 postcards in Afrikaans to my South African friends.
0 Comments
Top