Dialogue - Afrikaans
Hide
| Suid-Afrika bied 'n voortreflike plek aan om te gaan kyk na walvisse, want dit sit reg by die ineenloping van die Atlantiese en Indiese Oseane. | ||
| Ten minste 37 verskillende soorte walvisse kan gesien word langs die Suid-Afrikaanse kusstrook. | ||
| Elke jaar migreer die Southern Right walvisse uit hul yskoue Antarktiese voedingsgronde na die warmer streek van die Suid-Afrikaanse kuslyn. | ||
| Gewoonlik bereik hulle Suid-Afrika iewers in Junie, wat dit die perfekte tyd maak om te gaan walvisse kyk, want die oseaan rondom die Kaap loop op daardie stadium oor met walvisse. | ||
| Na migrasie paar die walvisse, kalf en maak hul kleintjies groot, gewoonlik bly hulle aan in die Kaapgebied tot iewers in November. | ||
| Piek kalfseisoen is in Julie en Augustus, alhoewel enige tyd in Oktober 'n uitstekende ondervinding bied om walvisse te kyk aan die suidelike kus van die Kaap. | ||
| Die Southern Right walvisse gee gewoonlik skouspelagtige vertonings, speel, doen akrobatiese toertjies, maak mekaar die hof en soog hul kleintjies. | ||
| Gedurende walviskyk-seisoen is dit algemeen om te sien hoe walvisse stertslaan, opspring uit die water, baljaar en verkenning doen deur kop uit te steek. | ||
| Diegene wat graag die bultrug walvisse te siene wil kry staan 'n groter kans om dit reg te kry van Mei tot Desember verder noord op met die kus tussen Hermanus en St. Lucia, terwyl die Bryde walvis gewoonlik gesien word rondom Suid-Afrika regdeur die jaar. | ||
| Orka walvisse (moordwalvisse) kan ook gesien word in die gebied, alhoewel die kans skraal is. | ||
| Die gewildste plekke in Suid-Afrika vir walviskyk sluit die gebied in rondom die skiereiland en in Valsbaai, Kaapstad, Wes-Kaap en Lambertsbaai. | ||
| Die nasie is die vyfste vinnigste groeiende bestemming vir walviskyk. | ||
| Boot-gebaseerde walviskyk se gewildheid groei vinnig nadat dit onlangs wettig geword het, alhoewel baie walvisse gesien kan word van die strand af. |
| South Africa offers a superlative place to go whale watching as it sits right at the convergence of the Atlantic and Indian Oceans. | ||
| At least 37 different kinds of whales can be seen along the South African littoral. | ||
| Every year, the Southern Right whales migrate from their gelid Antarctic feeding grounds to the warmer clime of the South African coastline. | ||
| They typically reach South Africa sometime in June, which is the perfect time to go whale watching there because the ocean around the Cape is just brimming with whales at that time. | ||
| After migrating, the whales mate, calve, and then raise their young, usually sticking around the Cape area until sometime in November. | ||
| Peak calving season is in July and August, although anytime through October offers an excellent whale watching experience on the southern coast of the Cape. | ||
| The Southern Right whales typically put on spectacular shows, playing, performing acrobatic stunts, courting, and nursing their young. | ||
| During whale watching season, it's common to see whales lob-tailing, breaching, frolicking, and spy hopping. | ||
| Those wishing to catch the humpback whales are more likely to do so from May to December further north up the coast between Hermanus and St.Lucia, while the Bryde's whale is typically seen around South Africa year-round. | ||
| Orca whales can also be seen in the area, although they are scanty. | ||
| The most popular places in South Africa for whale watching include the area around the peninsula and in False Bay, Cape Town, Cape West, and Lamberts Bay. | ||
| The nation is the world's fifth fastest-growing destination for whale watching. | ||
| Boat-based whale watching is growing quickly in popularity after just recently becoming licit there, although many whales can be seen while standing on the shore. |
Main

English

Comments
Hide