Desmond Tutu is 'n burgerregte-aktivis wat Kaapstad se eerste swart aartsbiskop geword het. |
Hy was ook biskop van die Anglikaanse Kerk van Suid-Afrika. |
In die tyd wat hy biskop was is dit genoem die Kerk van die Provinsie van Suidelike Afrika. |
Tutu het bekendheid verwerf tydens die kruistog om apartheid te verwyder. |
Na afloop van die 1976 Soweto Onluste, wat protes-aksies was teen die verpligte gebruik van Afrikaans as die onderrigtaal in swart skole, het hy begin om 'n ekonomiese boikot van Suid-Afrika te ondersteun. |
Hoewel die onluste oorspronklik gefokus was op die gebruik van Afrikaans in swart skole, was hulle fundamenteel 'n opstand teen apartheid. |
Die sanksies wat Tutu ondersteun het is uiteengesit deur die Verenigde Nasies Algemene Vergadering as 'n manier om internasionaal te protesteer teen die rassistiese bewind van Suid-Afrika. |
Hy het ook vreedsame protes-aksies teen die regering ondersteun en optogte gelei deur die strate van Kaapstad waaraan tienduisende mense deelgeneem het. |
Hy het reguit gepraat oor wat hy gedink het van die regering en apartheid ondubbelsinnig vergelyk met Nazi-Duitsland. Hy het sy posisie gebruik as biskop om ooreenkomste te kry van amper al die kerke om voort te gaan met sy kruistog teen apartheid deur lesings en geskrifte. |
Hy het gesoek na versoening tussen beide kante van die stryd en gewerk as 'n bemiddelaar om albei kante weg te hou van 'n volskaalse oorlog teen mekaar. |
Na apartheid se ondergang het Tutu die Waarheids- en Versoeningskommissie gelei. |
Hy het uitgetree as aartsbiskop, maar die seldsame eretitel ontvang van Emeritus Aartsbiskop. |
Hy gaan voort om te veg vir burgerregte, hou veldtogte teen HIV en VIGS, rassisme, armoede, seksisme, homofobie en ander sake. |
Comments
HideDesmond Tutu is 'n burgerregte-aktivis wat Kaapstad se eerste swart aartsbiskop geword het.
Hy was ook biskop van die Anglikaanse Kerk van Suid-Afrika.
In die tyd wat hy biskop was is dit genoem die Kerk van die Provinsie van Suidelike Afrika.
Tutu het bekendheid verwerf tydens die kruistog om apartheid te verwyder.
Na afloop van die 1976 Soweto Onluste, wat protes-aksies was teen die verpligte gebruik van Afrikaans as die onderrigtaal in swart skole, het hy begin om 'n ekonomiese boikot van Suid-Afrika te ondersteun.
Hoewel die onluste oorspronklik gefokus was op die gebruik van Afrikaans in swart skole, was hulle fundamenteel 'n opstand teen apartheid.
Die sanksies wat Tutu ondersteun het is uiteengesit deur die Verenigde Nasies Algemene Vergadering as 'n manier om internasionaal te protesteer teen die rassistiese bewind van Suid-Afrika.
Hy het ook vreedsame protes-aksies teen die regering ondersteun en optogte gelei deur die strate van Kaapstad waaraan tienduisende mense deelgeneem het.
Hy het reguit gepraat oor wat hy gedink het van die regering en apartheid ondubbelsinnig vergelyk met Nazi-Duitsland. Hy het sy posisie gebruik as biskop om ooreenkomste te kry van amper al die kerke om voort te gaan met sy kruistog teen apartheid deur lesings en geskrifte.
Hy het gesoek na versoening tussen beide kante van die stryd en gewerk as 'n bemiddelaar om albei kante weg te hou van 'n volskaalse oorlog teen mekaar.
Na apartheid se ondergang het Tutu die Waarheids- en Versoeningskommissie gelei.
Hy het uitgetree as aartsbiskop, maar die seldsame eretitel ontvang van Emeritus Aartsbiskop.
Hy gaan voort om te veg vir burgerregte, hou veldtogte teen HIV en VIGS, rassisme, armoede, seksisme, homofobie en ander sake.
Hey Khensani
Its good that you are learning something new. He was a really interesting man.
Lekker dag
Zani
Team AfrikaansPod101.co
Too be honest I didn't here any thing I only heard that he was from Cape Town and arpartied